Latest Post

No allowances, No agency: NSFAS Students at Stellenbosch University left unacknowledged Fire at Irene Residence Discussing our dignity: Social Justice Café 2025 Awareness Changes Culture

Nuwe naam vir Thom?

Dané Dooge & S.Z. Minnaar Die welbekende HB Thom-teater, die tuiste van die Universiteit Stellenbosch (US) se dramadepartement, gaan moontlik ’n nuwe naam kry. Dié teater is in 1966 geopen en is na die toenmalige US-rektor vernoem. Dit kom nadat prof. Petrus du Preez, voorsitterRead More

Sport: 2017 Hoogtepunte

Annerine Snyman Atletiek Maties se atlete het verlede jaar uitstekend in die Boland Senior Atletiek Kampioenskappe gevaar. Hulle het aan twee Varsity Atletiek byeenkomste deelgeneem en verder het Maties die plaaslike atletiekseisoen met vyf goue, drie silwer en twee brons medaljes afgesluit. By die USSA-toernooi hetRead More