WAT word 100: “Meer as net ’n verjaarsdagpartytjie”
Deur Jana Burger en Emma Olivier Al 44 (maal min of meer met tien) Afrikaanssprekendes was by die galageleentheid en konsert ter viering van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se 100ste bestaansjaar. Hierdie spoggerige viering is volgens GerhardRead More