Dag en Nag

Love & Legehness tydens Lockdown

DEUR DOMINIQUE FUCHS Van Pletzen se nuwe electro-pop album, Love & Legehness, kon nie op ’n beter tyd gekom het nie. Die 15 bangers verskaf goeie vibes en lekker beats tydens die landswye inperking. Peach en Nax is bekend as grapjasse en soos normaalweg is daar klomp snaakse liedjies soos “Pap is Dik” en “Kakgroot”.   Daar is ook ’n paar dieper liedjies wat handel oor die liefde en wat mens se hartsnare tokkel. “Hartedief”, “Vir Ewig” en “Stop die

Translate »
Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial
Facebook
Twitter
Instagram