Dosent ontvang Van Ewijk-prestasieprys
By Zandri van Greunen Dr. Alfred Schaffer, ’n bekroonde digter en ’n senior dosent verbonde aan die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch (US), is in Desember 2025 as die wenner van die Van Ewijk-stigting se prestasieprys aangewys.Read More