Maties maal Ixias
Deur Ané Havenga Maties het met hulle weghol-sege van 52 – 19 teen Ixias oftewel Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) gewen wat dit drie-uit-drie gemaak het vir hulle laaste drie wedstryde. Op 14 Maart het Maties dié Bloemfonteinse span opRead More