Glaskas: Volstoom Vooruit!
Een van my heel eerste musiek-herineringe is die musiekvideos van Afrikaanse pop-punk ensemble, Glaskas. Hul distorted kitare en selfversekerde houding het my dan- en-daar iets baie belangrik geleer: kuns is cool! Glaskas bestaan uit Deon Meiring (voorsanger), Lolke-Louis Claasen (tromme),Read More