Maties Hokkie Oorrompel Tuks
Deur Ané Havenga Negentien spelers onderskeidelik van Maties se mans- en vrouehokkiespan het die 2022 Universiteitsport Suid-Afrika (USSA) toernooi gehaal. Dit is ’n reuseprestasie om Maties by hierdie prestige toernooi te verteenwoordig en die spanne het nie teleurgestel nie. MatiesRead More