Carry 6 Packer Met Ope Arms Terug Verwelkom
Deur Emma Hamman Die gewilde Carry 6 Packer-afsluitingspartytjie is Saterdag 23 Julie by die Van Der Stel-sportgronde herleef. Wilgenhof-manskoshuis se weeklange “kwottie” (quad-krieket) en vyf-per-kant- sokkertoernooi is terug vir die eerste keer sedert die pandemie en die vieringe was groterRead More