Author: Emily O'Ryan

Vlerke word gesprei by ‘Harispray’

HELÉNE LEONARD Twee Maties bring vanjaar die 1960’s weer tot lewe in Pinelands Players se vervaardiging van Hairspray. Janco Nel en Aidan Lewis is al vanaf 2 Februarie by die Kunstekaapverhoog in Kaapstad te sien waar hulle in hierdie produksie speel. Dit is deel van ’n gemeenskapsteaterprojek, wat beteken dat geen deelnemer betaal word nie. Nel, ’n finalejaar-Bcom (bestuursrekeningkunde)-student, wat die rol van Corney Collins vir vier aande van die optredes vertolk, het vertel dat dit vir hom nog altyd ’n droom was om op die verhoog te wees. “Ek het op skool drama gedoen en ek was nog...

Read More

Social activism at Stellies

CARLA VISAGIE The past four years proved that students would do anything to fight for that in which they believe. Here are the major movements over the last four years that got the most media coverage: 1.) Open Stellenbosch Open Stellenbosch began in 2015 when a group of students, who described themselves on their Facebook page as “a collective interested in purging the oppressive remnants of apartheid in pursuit of a truly African University”, organized a protest in order to boost English as the dominant language at Stellenbosch University (SU). This followed after SU’s council rejected the rector’s management...

Read More

Wat eerstejaars moet weet

EMRIE HUMAN Ná ses jaar op Stellenbosch beskou ek myself as ’n semi-professionele student. Ek sal nie sê ek het die code ge-crack op student wees nie, maar ek het wel ’n paar harde lesse geleer, veral as ek nou na my eerstejaar terugkyk. Ek, soos baie ander, was ver van die huis af en kom ons wees eerlik dit is glad nie lekker as almal Sondag terugkom koshuis toe met hulle skoon wasgoed en mamma se kospakkies nie. Maar dit is hoekom vriende daar is. Goeie vriende volgens my vorm ’n baie belangrike deel van jou eerstejaar en...

Read More

#-Trends that made their mark

LAUREN WESLEY-SMITH Since the first use of a hashtag in 2007, this symbol has become synonymous with the trends of the world, ranging from memes (humorous images, videos, and texts which are varied and spread throughout the internet) to social activism. These hashtags are used to draw attention to catch phrases that explain social media movements. Through hashtag trending on social media, hashtag movements are an effective means for online communication. While not everyone utilised these hashtags in the same way, many are relevant to student life here at Stellenbosch University (SU). With this in mind, below are some...

Read More