Lumos Maxima!Die Pulp-filmvereniging het Vrydag, 21 September hulle jaarlikse Harry Potter- marathon gehou. Die marathon het om 20:00 met die eerste fliek in die reeks, Harry Potter and the Philosopher’s Stone, afgeskop waarna al die flieks in die reeks vertoon is.

Foto: Kathryn van der Berg