Huis Visser HK-verkiesing ongeldig verklaar
Ané van Zyl Die studentehof het beslis dat Huis Visser manskoshuis se HK-verkiesing in Augustus ongeldig was, omdat die verkiesing plaasgevind het ten spyte van ’n interdik daarteen. Huis Visser inwoner Kerwin Cameron Jacobs het die studentehof vir die interdikRead More