Strenger beperkings in pyplyn: 6B is hier
Lian van Wyk Vlak 6B waterbeperkings het in Stellenbosch, nes in die Moederstad, posgevat. Dit beteken dat elke persoon slegs 50 liter water per persoon per dag kan verbruik. Dit kom in die nasleep van ’n hernude poging deur plaaslike owerhede om die dreigende Dag Zero verderRead More