Die Ander Kant van die taaldebat
Ingrid Heÿdenrÿch Wat gaan ons verloor as die Universiteit Stellenbosch (US) Afrikaans as onderrigtaal afskaf? Dít is die vraag wat Mercy Kannemeyer in haar dokumentêr, Die Ander Kant, vra. Kannemeyer is ’n student aan die US wat tans besig is met haarRead More