Kleynhans gaan groot op verhoog
Dané Dooge Op 26 Februarie 1993 is Elsa Tirsa Kleynhans in Middelburg, Mpumalanga gebore. Dié bruinoogdogtertjie het almal op die dorp vermaak met haar optredes. Sy het gesing, gedans en toneel gespeel én sy het aan verskil- lende sportsoorte deelgeneem.Read More