Maties Gholf blink uit met silwer by USSA-toernooi
Deur Sibella Swanepoel MATIES Gholf se A-span het onlangs tweede plek by Universiteitsport Suid-Afrika (USSA) se gholfkampioenskappe behaal. USSA is verantwoordelik vir die regulering, organisering en koördinering van sportaktiwiteite van Suid-Afrikaanse universiteite en bied elke jaar die USSA-gholfkampioenskappe op ver-skillendeRead More