US-fooie verhoog meer as die inflasiekoers
LIAN VAN WYK Matie-studente kan hul klasgelde met soveel as 7% sien verhoog in die nuwe jaar. Volgens die Universiteit Stellenbosch (US) se webtuiste word ’n 7%-verhoging in klasgelde deur die universiteit voorgestel, met die hoër onderwys prysindeks as riglyn.Read More