Author: Zaynab Mohamed

Another one fights the dust

RACHELE BUTTON With great adulting comes great responsibility. However, many of us neglect these responsibilities – especially when it comes to cleaning our flats and bedrooms. Fear not, The Clean Team duo, Brad Glanvill and Danielle Gerber, can accommodate all your cleaning needs while bearing your student budget in mind. The Clean Team was started after Glanvill recognised both the need for a budget-friendly cleaning service, and the vast unemployment around Stellenbosch. Since August of 2018, The Clean Team has hired four permanent cleaners. Starting this business venture has allowed Glanvill to provide a dynamic and vibey cleaning service aimed at students, while simultaneously creating positive employment opportunities for women around Stellenbosch. Since graduating with his...

Read More

Samelewing vorm toekomstige kampioene

NICOLE NASSON DIE Universiteit Stellenbosch se Debatsvereniging (USDV) het die afgelope naweek hul jaarlikse beginnerstoernooi aangebied. Die USDV het lede van aktiewe debatsverenigings van Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), Universiteit van Kaapstad (UK) en die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) genooi om aan dié toernooi deel te neem. Slegs debatteerders met geen of baie min ervaring op universiteit mag deelgeneem het. Dis alles ter voorbereiding vir ander, meer ervare en gewilde toernooie, soos die Jozi Rumble. Beginners is op die eerste dag deur ‘n vinnige maar informasiebelaaide sessie oor speaker- en beoordelaars-afrigting. Dit word albei volgens die Britse Parlement-styl gedoen. Hierdie styl geniet voorkeur by universiteitsdebatte, omdat daar só meer van ‘n wisselwerking tussen idees kan geskied, volgens Lia...

Read More

BOOK REVIEW: Between Rock and a Hard Place

MARIE MJACU CARSTEN RASCH’S memoir Between Rock and a Hard Place, is a rollercoaster in every sense of the word. His story takes readers on a journey in South Africa during apartheid, through the eyes of a young, usually broke, and often times high or drunk, Afrikaans man desperate to make a change. Evoking a Johnny is Nie Dood Nie feeling of psychedelic rebellion and extravagance, Rasch’s book takes readers into the subversive South African music industry at one of its most tumultuous times. Writing about a time of oppression and revolution, Rasch tracks his personal journey of self-discovery while South Africa too was tracking her own path to a new identity. As a...

Read More

Bom skok niemand nie

MALLIGHEID BY DIE MALL Nooddienste en polisie is Maandagoggend na die Eikestad-winkelsentrum ontbied nadat ’n bomdreigement gemaak is.   KATHRYN VAN DEN BERG & ERIN WALLS Nooddienste is Maandag na die Eikestad-winkelsentrum ontbied in reaksie op ’n bomdreigement. Dit kom nadat die Stadsaal op Dinsdag 5 Maart ook onder ’n valse bomdreigement deurgeloop het. Alhoewel dit die tweede noodontruiming van dié winkelsentrum in drie maande is, het dit hierdie keer vir ’n ernstiger dreigement tot stilstand gekom. Ná die dreigement is ’n ontruimingsproses onmiddellik onderneem. Lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), munisipale wetstoepassing, brandweer, bomspan en nooddienste is almal na die toneel ontbied. Kaptein Natalie Martin het Maandagmiddag bevestig dat die SAPD ’n onder- soek met die...

Read More

Etes vir almal

BEKOSTIGBARE HALAAL Van links na regs: Abeeda Davids, Maajidah Samaai en Shaygah Hendricks.   DOMINIQUE FUCHS BEIDE Monica- en Harmonie-dameskoshuise se eetsale is in die proses om as halaal verklaar te word ná die ingryping van ’n eerstejaarstudent en HK-lid. Daarom mag daar geen varkprodukte of alkohol in die kombuis gebruik of in die eetsaal verkoop word nie. Die besluit is geneem om ’n meer “inklusiewe” omgewing vir alle studente te skep. Tydens die Universiteit Stellenbosch (US) se oriënteringstydperk moes halaal-etes spesiaal bestel en afgelewer word vir die vier eerstejaar-Moslemstudente van die koshuis. Die eetsaal van dié koshuis was nie halaal nie. Abeedah Davids, ’n eerstejaarstudent van Monica, vertel dat daar min halaal-eetplekke naby kampus is en...

Read More