Die Woordfees Het ’n Nuwe Tuiste
DEUR LIZE BEKKER Vanjaar het kultuurliefhebbende Universiteit Stellenbosch (US)-studente in afwagting gewag om te hoor wat met hulle geliefkoosde Toyota US Woordfees gaan gebeur tydens hierdie wispelturige COVID-19-tye. Die Woordfees is ’n jaarlikse kunstefees wat in Stellenbosch plaasvind. Dit isRead More