Hoor, Hoor Onse Eie Koor is Voor!
Deur Jani Roux Die Stellenbosch Universiteitskoor (USK) het onlangs die publiek met hulle pragtige sang in die Kruiskerk betower. Toegang tot hulle vertonings op 5 en 12 Mei was gratis, maar donasies vir kos en klere aan minderbevoorregtes was welkom.Read More