Adam&Eve blaas almal weg by Trumpet Tree
ANNERI COETZEE EN DANÉ DOOGE Verlede week, by Trumpet Tree in Dorpstraat, was die gehoor en beoordelaars behoorlik beïndruk met Adam&Eve se ambassadeurs-modeparade. Adam&Eve is ʼn klerereeks waarvan dié spesifieke klere, wat verskillende make behels, slegs in Trumpet Tree gevind word.Read More