Lief vir Liewer
Suretha Swart “Die liefde is ‘n vreemde ding. Dit bestaan net as jy daarin glo.” Liewer is ’n aangrypende verhaal oor die ongewone deel van liefde. Hiérdie toneelstuk bevat vier mense, twee moderne paartjies van verskillende ouderdomme met hope dramaRead More