“Daddy issues?” Hier is die show vir jou
Deur Ila Alberts Aandklas-aanhangers kan uitsien na ’n boeiende optrede op 7 Mei, wanneer Tasché Burger haar debuut by hierdie kroeg sal maak. Hierdie musiekster betower al Suid-Afrikaanse gehore sedert 2019, toe sy op die skamele ouderdom van 19 dieRead More