Latest Post

Kerkorrels kry nuwe lewe by ‘Zoid Psalms’  Breytenbach’s ‘Boklied’ revived for the modern stage  The heart of the matter: how students are rewriting the story of organ donation Running for breath: Prof. Pierre Goussard’s mission

Tuinmaak as terapie

MARYKÉ MÜLLER  Die Bishop Lavis- Rehabilitasiesentrum het aan die begin van 2019 ’n nuwe toevoeging gekry – ’n groentetuin. Die sentrum bied arbeidsterapie, fisioterapie, spraak-en gehoorterapie en dieetkunde aan, en die meerderheid van die dienste word deur Tygerberg-studente, onder leidingRead More

Nuwe Graad by US

AMBER PAYNTER HUIDIGE en toekomstige studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal binnekort grade in die biomediese ingenieurswese-veld kan studeer. Die Instituut vir Biomediese Ingenieurswese (IBE) het op 4 September aangekondig dat hulle vanaf 2020 en 2021 vier nuwe nagraadseRead More