Tuinmaak as terapie
MARYKÉ MÜLLER Die Bishop Lavis- Rehabilitasiesentrum het aan die begin van 2019 ’n nuwe toevoeging gekry – ’n groentetuin. Die sentrum bied arbeidsterapie, fisioterapie, spraak-en gehoorterapie en dieetkunde aan, en die meerderheid van die dienste word deur Tygerberg-studente, onder leidingRead More