Varsity-Goud is Maties se Doel
Maties Netbal het vanjaar se Varsity Netbal-seisoen met ’n groot oorwinning begin. Die span het die NWU-Pukke Maandagaand van die baan afgespeel en ’n 54–38 oorwinning behaal. Dít is volgens Nicholé Taljaard, Maties-kaptein, nie hoe dit vir die spelers opRead More