’n PRET-geleentheid wat Goud Werd is
DEUR KARLA VAN DER MERWE “Wen R10 000!” – daar is min uitdagings wat só aanloklik klink. Dié uitdaging verwelkom Stellenbossers soos hulle die webwerf van die nuwe inisiatief, PRET, oopmaak om meer te leer van hulle eerste avontuur: Hidden TreasureRead More