Maties-vrouerugby Sink die Skip van Toerspan
Deur Ané Havenga Maties se vrouerugbyspan het die Royal Navy Rugby Union (RNRU) se vrouespan, al die pad vanuit die Verenigde Koninkryk, ontvang vir ’n vriendskaplike wedstryd van tien aan ’n kant. Dié geskiedkundige wedstryd het op 7 Mei plaasgevind. Read More