Latest Post

Archives from ‘Die Matie’: 85 years  Maroon Machine triumphs on home soil  My running club and me This is your campus, this is your sport 

Maties wen Pukke in Semi-finaal

Tivan Leak Maties het Maandagaand die Noordwes-Universiteit (Pukke) in ’n naelskraap semi-finaal oowin, om die tuisfinaal van die Varsity Sports Hokkietoernooi te eis. Die telling was twee elk toe die amptelike tyd verstreke was. Maties moes dus Pukke in ’n uitskietsessie uitoorlê om die finaal te kon haal. DieRead More

Sport: 2017 Hoogtepunte

Annerine Snyman Atletiek Maties se atlete het verlede jaar uitstekend in die Boland Senior Atletiek Kampioenskappe gevaar. Hulle het aan twee Varsity Atletiek byeenkomste deelgeneem en verder het Maties die plaaslike atletiekseisoen met vyf goue, drie silwer en twee brons medaljes afgesluit. By die USSA-toernooi hetRead More