Sewe Maties deel van 2018 Stings-span
Annerine Snyman Sewe Matie-netbalspelers sal vanjaar die geleentheid kry om tydens die Brutal Fruit Netbal Premierliga (BFNPL) te wys wat in hulle steek. Die toernooi, wat oor ses weke strek en regoor Suid-Afrika gespeel word, het die afgelope naweek in Johannesburg begin. Die Wes-Kaapse span, Southern Stings, hetRead More