Latest Post

NSFAS allowance discrepancies and SU response in 2025 Power to Purple: South Africa stands against GBV ‘Hunger Games’: hoe lyk die toekoms vir skrywers en joernaliste? Eendrag car thefts prompt review of vehicle safety on SU campus

Samelewing vorm toekomstige kampioene

NICOLE NASSON DIE Universiteit Stellenbosch se Debatsvereniging (USDV) het die afgelope naweek hul jaarlikse beginnerstoernooi aangebied. Die USDV het lede van aktiewe debatsverenigings van Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), Universiteit van Kaapstad (UK) en die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) genooi om aan dié toernooi deel te neem. Slegs debatteerdersRead More

Bom skok niemand nie

MALLIGHEID BY DIE MALL Nooddienste en polisie is Maandagoggend na die Eikestad-winkelsentrum ontbied nadat ’n bomdreigement gemaak is.   KATHRYN VAN DEN BERG & ERIN WALLS Nooddienste is Maandag na die Eikestad-winkelsentrum ontbied in reaksie op ’n bomdreigement. Dit kom nadat die Stadsaal op Dinsdag 5Read More

Etes vir almal

BEKOSTIGBARE HALAAL Van links na regs: Abeeda Davids, Maajidah Samaai en Shaygah Hendricks.   DOMINIQUE FUCHS BEIDE Monica- en Harmonie-dameskoshuise se eetsale is in die proses om as halaal verklaar te word ná die ingryping van ’n eerstejaarstudent en HK-lid. Daarom mag daarRead More