Latest Post

Power to Purple: South Africa stands against GBV ‘Hunger Games’: hoe lyk die toekoms vir skrywers en joernaliste? Eendrag car thefts prompt review of vehicle safety on SU campus Student Court unanimously overturns disqualification of Ben Anderson from SRC

Toep help haweloses

BY DOMINIQUE FUCHS Cheese App is ’n splinternuwe toe­passing waar koepons aanlyn vir minderbevoorregtes gekoop kan word. Dié toepassing bou voort op die Heartflow-koepons. Heartflow is ’n organisasie wat saam met vennote soos die Stel­lenbosch-nagskuiling werk om vir weldoeners dieRead More

Tuinmaak as terapie

MARYKÉ MÜLLER  Die Bishop Lavis- Rehabilitasiesentrum het aan die begin van 2019 ’n nuwe toevoeging gekry – ’n groentetuin. Die sentrum bied arbeidsterapie, fisioterapie, spraak-en gehoorterapie en dieetkunde aan, en die meerderheid van die dienste word deur Tygerberg-studente, onder leidingRead More