Lig aan die einde van beurtkrag vir Stellenbosch
DEUR TIVAN LEAK Stellenbosch-munisipaliteit gaan moontlik die land se eerste munisipaliteit sonder beurtkrag word. Die Stellenbosch Munisipale Raad het einde Januarie eenparige goedkeuring verleen om ’n wetenskaplike ondersoek, aangaande die gebruik en opwekking van alternatiewe elektrisiteitsvoorsiening, van stapel te stuur.Read More