Maties verloor halfeindstryd met 31 doele
Tivan Leak Maties het Maandag by die Universiteit van Pretoria gesukkel om balle in die net te kry terwyl Tuks die hoogste telling nóg in ’n halfeindstryd van Varsity Netbal aangeteken het. Die telling na die eerste kwart was 13 teenoor 12 in Tuks se guns,Read More