Kaaps Word Bekragtig: Die Eerste Kaaps-woordeboek en Verdere Insluiting in die WAT
BY MARYNA ADSHADE Sprekers van Kaaps sal binnekort kan spog met ’n woordeboek wat hulle variëteit ten toon stel. Dít is ná die Centre for Multilingualism and Diversities Research (CMDR) aan die Universiteit van die Wes-Kaap (UWK) en die nieregeringsorganisasieRead More