Oud-Matie maak naam in die mediabedryf
Die veelsydige Renaldo Schwarp (25) kan deesdae nie misgekyk word nie. As hy nie op die kassie tydens die weeklikse vermaaklikheidsprogram #GONS pronk nie, werk hy as programkoördineerder van Media24 se WeCan24-jeugprogram. Dan is daar ook sy laatnag radioprogram opRead More