Maties-Rotsklim Spog met Nuwe Opknappings
Deur Kobus Erasmus Maties se rotsklimklub het onlangs die opening van ’n splinternuwe klimmuur gevier. Oor die wintervakansie het die klub van lokaal verskuif om die alewig groeiende sport te akkommodeer. Die nuwe lokaal sluit nuwe klimmure en ’n moonboardRead More