Koshuishoof oor k-woord bekyk
DEUR MARYNA ADSHADE Huis Marais-manskoshuis se inwonende hoof, dr Johan Groenewald, het onlangs glo die k-woord gebruik in ’n vergadering met die koshuis se studenteleierskap. Ná die insident het die leierskap hom by die eenheid van gelykheid aangegee wat ondersoekRead More