Maties vereer by eerste virtuele Rektorstoekenning
DEUR WILLIAM SEZOE Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Studenteraad se jaarlikse Rektorstoekenning vir Uitnemende Prestasie is vanjaar op 1 Oktober vir die eerste keer sedert dit in 2008 begin is, virtueel gevier. Hierdie toekenning word aan die top nagraadseRead More