US-konvokasie Kap Wim-administrasie oor Taalkwessie
DEUR WILLIAM SEZOE Die Uitvoerende Komitee (UK) van die Universiteit Stellenbosch (US) Konvokasie het verlede Dinsdag 25 Mei hulleself sterk uitgespreek in ’n mediaverklaring oor hoe die US-bestuur die taalkwessie op kampus hanteer. Dit kom nadat ’n fluitjieblaser die Sondagkoerant,Read More