Dominique Fuchs

‘Sit dit af’ het US oor Voëlvry Gesê

DEUR DOMINIQUE FUCHS Dit was die 1980’s – die era van die Grensoorlog, die sogenaamde rooi en swart gevaar, P.W....

LT Drops New EP

BY DOMINIQUE FUCHS Luthando Mathebula, better known as LT, recently released his rap EP titled NUMERO UNO on 27 September....

Nu’Bar Gereed vir Maties

BY DOMINIQUE FUCHS Talle Maties is vertroud met Nu’Bar en het al ’n paar wilde aande hier beleef. Daar is...

Anker maak opslae in Afrikaans

DEUR DOMINIQUE FUCHS Dr Willem Anker het al verskeie boeke en dramas gepubliseer wat groot opslae in die Suid-Afrikaanse letterkunde...

Pedro se Pienk Ceramic-hondjies debuteer

Dominique Fuchs Ryan Pedro, ’n meesterstudent in Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs sy debuutdigbundel Pienk Ceramic-hondjies...

HealthCheck help Korona keer

DEUR DOMINIQUE FUCHS Die eerste 33% van Maties keer tans terug na kampus terwyl die res van die studente voortgaan...
spot_imgspot_img

Grendelstaat ruk Stellenbosch-besighede

DEUR DOMINIQUE FUCHS Die Covid-19-pandemie het die wêreld se ekonomie tot stilstand geruk. In Stellenbosch het talle besighede al hulle...

Love & Legehness tydens Lockdown

DEUR DOMINIQUE FUCHS Van Pletzen se nuwe electro-pop album, Love & Legehness, kon nie op ’n beter tyd gekom het nie. Die 15 bangers verskaf goeie vibes en lekker beats tydens die landswye inperking. Peach en Nax is bekend as grapjasse en soos normaalweg is daar klomp snaakse liedjies soos “Pap is Dik” en “Kakgroot”.   Daar is ook ’n paar dieper liedjies wat handel oor die liefde en wat mens se hartsnare tokkel. “Hartedief”, “Vir Ewig” en “Stop die Games” is nie die tipiese soppy love songs nie, maar...

Die Tom-vereniging

TOM Janisch en Tom Grubb het onlangs talle studente se koppe laat draai toe hulle op die Rooiplein naamgenote...

Bietjie Liefde by die Dam

Liefde by die Dam is terug in die Kaap vir die tweede keer. Dominique Fuchs praat oor wat verwag...

Kul jou hier, kul jou daar

DOMINIQUE FUCHS FaceApp het in die afgelope tyd die wêreld in rep en roer gehad met ’n aardige, kunsmatige intelligensiegedrewe...