’n Halfvol grendeltydperk vir Corné Pretorius
By Karla van Rensburg Corné Pretorius se eerste enkelsnit, “Vuur en vlam”, het groot opslae tydens die nasionale grendeltydperk gemaak. Nog twee enkelsnitte het gevolg en was verdere bydraes tot die Afrikaanse musiekmark. “Vuur en vlam” is enkele dae voorRead More