Latest Post

This is your campus, this is your sport  The balancing act: Being a student athlete Rest and recover: How to exercise safely Know the ins and outs of Varsity Cup

Pets as Therapy (PAT) het hierdie week glimlagte op kampus versprei met studente wat die geleentheid gehad het om tyd met die honde te span- deer. Die geleentheid is deel van die SU Kindness Campaign, ’n student-gedrewe veldtog wat in Oktober verlede jaar gestig is om studente aan te moedig om vriendeliker met mekaar te wees. Die honde het spesifiek dié week ’n draai op die Rooiplein kom maak aangesien die eksamen om die draai is en honde ’n manier bied om van stres ontslae te raak. Die hond wat op die gras le se naam is Freya.

Foto: Carla Visagie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.