Verlore Valentynsdag
DEUR DOMINIQUE VERSTER TERWYL die meeste paartjies ’n romantiese aand saam op Valentynsdag spandeer het, het John Briers (Universiteit Stellenbosch BIng-alumnus) en Carla Visagie (derdejaar-BA(Geesteswetenskappe)-student) soos wafferse fortuinsoekers vir hul gesteelde items in die Eersterivierloop gesoek. Briers en Visagie hetRead More