‘“KUNS”’: Een bleek doek en ’n moewiese argument
Deur Kris Bence Wat is kuns? Waar kom die waarde vandaan en hoe versoen ’n mens verskille in smaak? Alles vrae wat “KUNS”, die wêreldbekende drama deur franse dramaturg Yasmina Reza, nadink. Die vriendskap van Serge, Marc en Yvan wordRead More