Latest Post

Archives from ‘Die Matie’: 85 years  Maroon Machine triumphs on home soil  My running club and me This is your campus, this is your sport 

Verlore Valentynsdag

DEUR DOMINIQUE VERSTER  TERWYL die meeste paartjies ’n romantiese aand saam op Va­lentynsdag spandeer het, het John Briers (Universiteit Stellenbosch BIng-alumnus) en Carla Visagie (derdejaar-BA(Geesteswetenskap­pe)-student) soos wafferse fortuin­soekers vir hul gesteelde items in die Eersterivierloop gesoek. Briers en Visagie hetRead More