Woordelys vir Maties
Annerine Snyman bib∙li∙o∙teek´ (ook bib) Die enigste kuierplek wat jou gewete tydens die eksamen sal sus. brazens As iemand hierna verwys as “Happy Oak”, is hulle waarskynlik nog nie langer as twee jaar op Stellenbosch nie. COB (vergelyk met Bitcoin) Niemand weetRead More