Vlerke word gesprei by ‘Harispray’
HELÉNE LEONARD Twee Maties bring vanjaar die 1960’s weer tot lewe in Pinelands Players se vervaardiging van Hairspray. Janco Nel en Aidan Lewis is al vanaf 2 Februarie by die Kunstekaapverhoog in Kaapstad te sien waar hulle in hierdie produksieRead More