Tafeltennis-liga slaan af met ’n kishou
BY WILLOW-RUBY VAN DER BERG Ons almal weet hoe uitdagend dit is om daardie wit balletjie te beheer wanneer mens onkant gevang word op mens se rughand. Maties Tafeltennis bied egter die ideale geleentheid aan om hierdie vrese te oorkom.Read More