Agter die skerms: Die verhaal van Woordfees
Hierdie jaar vier die Afrikaanse taal sy 100ste bestaansjaar as amptelike taal. Maar soos die Toyota Stellenbosch Woordfees oor en oor bewys het, praat kuns nooit net een taal nie. Dis juis die veelstemmigheid en die kruisbestuiwing tussen Afrikaans, Engels, isiXhosaRead More