Wanneer die Klopse aan Kenan se deur klop
Die Premièrefees is hier! Die Universiteit Stellenbosch se Dramadepartement het hul jaarlikse Première Teaterfees aangebied, en die fenomenale produksie, Kenan ennie Klopse, het op Vrydag 25 Julie by die Adam Small Teater, vertoon. Kenan ennie Klopse – “ ’n storieRead More